top of page
Ink in my pen-blog
Gedagtes oor die skryfproses, skryfwenke, boekbesprekings en stories deur die Ink in my pen-skrywers
Search


Storietyd: Alles is groen, Carla Pattison
Jy kan nie in die vallei bly en nie van groen hou nie. Hier is alles groen. Al die moontlike skakerings van groen...
-
Jun 3, 20243 min read
23 views
0 comments


Storietyd: Die liefde bedek 'n menigte sondes, Elana Brand
Dinge was nie altyd so nie. Maar dit help nie om te huil oor wat nie verander kan word nie. Die bloed pomp onder haar kopvel. Sy vuis...
-
Feb 17, 20247 min read
213 views
0 comments


Storietyd: Die Valentynbal, Marinda Roos
Haar hare skitter, haar rok beklemtoon elke kurwe. Saam beweeg hulle oor die dansvloer . . . Marli hou haar asem op toe Brendan sy hand...
-
Feb 17, 20248 min read
136 views
0 comments


Storietyd: Sprokies en stetsons, Elfrieda Havenga
Die voordeel van menopouse is die feit dat jy weet jou tyd op aarde nou veel korter is en elke minuut tel. Greta se kop stamp teen die...
-
Feb 17, 20245 min read
17 views
0 comments


Storietyd: Waar is Romeo? Petro van Deventer
"Welkom!" 'n Jong lugwaardin, bloedrooi lippe en nekdoekie styf om haar dun nekkie geknoop, staan by die ingang van die vliegtuig. Amore...
-
Feb 14, 20247 min read
49 views
0 comments
bottom of page