top of page
Ink in my pen-blog
Gedagtes oor die skryfproses, skryfwenke, boekbesprekings en stories deur die Ink in my pen-skrywers
Search


Storietyd: Waai windjie, waai, Carla Pattison
As julle twee 'n kamp kan oorleef, en dit nogal aan die Weskus met sy winde, dan kan julle maar trou. “Kamp? Is jy ernstig?” Lisa voel...
-
Jan 16, 20246 min read
31 views
0 comments


5 wenke om weer te begin skryf na ʼn lang rustyd
Vir die meeste van ons is die begin van die nuwe jaar 'n geleentheid om ná 'n lang rustyd met hernude ywer te begin skryf. Maar, soos met...
-
Jan 7, 20244 min read
52 views
0 comments


Storietyd: Die grys kers, Petro van Deventer
Tannie Maria het, toe sy uitgepak het, weer net één pakkie onder die kersboom gaan sit. Die telefoon lui toe Vicky op die boonste trappie...
-
Dec 21, 20235 min read
40 views
0 comments


Storietyd: Kersfees in Afrikaans, Elana Brand
As sy enige idee gehad het waarvoor sy haarself inlaat sou sy nie so vinnig ingestem het vir Kersfees saam met sy familie nie. Jakobus...
-
Dec 13, 202311 min read
158 views
0 comments


Storietyd: Jou kersvader, Carla Pattison
Hy is al amper dertig dae weg van die huis en sy moet haar gunsteling maand sonder hom deurgaan. Dis die nag net voor Kersfees, alles in...
-
Dec 13, 20236 min read
28 views
0 comments


Storietyd: Die sleutelhouer aan die Kersboom, Marinda Roos
Ek wonder net oor een ding. Hier is 'n sleutelhouer aan die boom wat nie eintlik mooi inpas nie. Amelia trek die laaste kussingsloop oor...
-
Dec 13, 202313 min read
165 views
0 comments
bottom of page